Soos ek vermoed het, is The Legend of Sarila Kanadees vervaardig. Beslis kortvolk materiaal, Anrich het dit baie geniet. Sagte eskimo storietjie. Mens kan dit darem deurkyk. Baie swak grafika. Saam met die familie op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment