
So paar komiese tonele, maar wat ernstig bedoel was, red
hierdie fliek van 'n gewisse 0 of 1. Ek is nou redelik op vir sulke swak ou fliekies in ons arsenaal, so kort na hierdie een het ek Bella 'n reinigings stap geneem... Hopelik is die die laaste regtige flou fliek. Saam met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment