
Ek het heeltemal iets anders verwag.
Pitch Perfect 2 is nogals die moeite werd, met baie indrukwekkende acapelle stukke, veral die Duitse Das Sound Machine (die motor advertensie snit is uber koel). Ek sal nou graag
Nommer 1 wil sien. Het dit gekyk terwyl ek saam met Anrich Lego op die vloer gespeel het. Bella het ook weer saam gekyk.
No comments:
Post a Comment