Aloft is beslis nie vir die die groter fliek gehoor bedoel nie, kunsfilm materiaal. Ons het eers met
Criminal begin, en na 15 minute daarvan na hierdie oorgeswaai. Eintlik dieselfde film behalwe fisiese geweld is hierdie innerlike, emosionele teistering. Sinvolle vertolkings, maar ek moet erken, hierdie een is bietjie bo my beperkte manlike emosionele intelligensie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment