Roald Dahl's The BFG is 'n gevoelvolle fantasie fliekie. Dit het 'n redelike eenvoudige lyn, maar die kombinasie van
Spielberg se visuele skepping en
Dahl se ryk karakters en detail maak hierdie 'n juweel. Dit is sag en snaaks en warm van hart. Meer gemik op die laerskool kyker, maar sal grootmense ook bekoor. Saam met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment