
Dankie tog, vir 'n slag weer 'n ordentlike
Jason Bourne fliek. Van die tonele voel bietjie lank en uitgerek. Die lyn is glad nie kompleks nie, waarskynlik hoekom hulle met langer veg en jaag tonele probeer opmaak het. Saam met Bella en Franko op die bank.
No comments:
Post a Comment