
Alhoewel
13 Reasons Why 'n meer tragiese gebeurtenis omvat, volg dit 'n interessante konsep vir tiener-reekse. Die vertolkings is dinamies, oortuigend en gepas. Dit is 'n korterige, enkel-seisoen reeks so sal dit waarskynlik klaar kyk. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment