A Monster Calls is 'n tranetrekker par excellence. Vertolkings uit die boonste rakke met grafika wat die emosies uitbeeld. 'n Gevoelvolle vertelling van die moeilikste emosies. Saam met Bella op die bank, en Anrich op die mat terwyl hy Lego bou.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment