The Tick is nogals snaaks, maar lyk baie soos hedendaagse, generiese superheld reekse. Die oorvloed van
Netflix en
Amazon reekse het meesal 'n donker, stegierige New York milieu. Dit is 'n kort seisoen, en die episodes is net 30 minute. Sal nog 'n episode of wat kyk. Saam met Bella en Anrich op die bank, maar ek dink nie Anrich gaan die reeks volg nie.
No comments:
Post a Comment