Murder on the Orient Express is 'n aangename opdatering van die redelik bekende Inspekteur
Hercule Poirot verhale. Natruurlik nou met grafika effekte om alles net soveel meer dramaties te draai. Die einde is ietwat voorspelbaar, maar mens waardeer tog die finale ontknoping. Dit het my 'n hele rukkie geneem om agter te kom dit is wel
Kenneth Branagh wat die rol vertolk. Die res van die rolverdeling is heel modern en vermaaklik. Saam met Bella op
QR126 van Venisie af terug.
No comments:
Post a Comment