The Mountain Between Us maak beslis van rolverdelingekonomie gebruik. Maar dit ten spyt, werk die fliek verbasend goed. Die Hollywoodoordrewenheid voel minder, maar daar is tog 'n beperkte element daarvan. Dit neig ook so ietwat na sentiment teen die einde se kant, maar maak dan dit vir 'n bepaalde tjiekfliek. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment