The Hitman's Bodyguard het blykbaar BAIE vloek in, maar een voordeel om dit op
Qatar te kyk is dat hulle al die vloek en ongewenste dele sny. Seker nie altyd tot voordeel van die kyker nie, maar ten minste het die film baie lekker Saterdagaand vermaak uitgemaak. Dit het genoeg komiese elemente en dan baie van
Amsterdam. As mens eers daar vakansie gehou het, is al die tonele, veral op die kanale heimwee-snellers. Saam met Bella op
QR126 van Venisie af terug.
No comments:
Post a Comment