Les Misérables maak in die eerste episode gereed vir groot swaarkry. Mens sien dit sommer kom. Kostuum en milieu korrek, maar met Brits as die taal, geen poging tot Frans nie. Lyk beslis die moeite werd as 'n kort reeks. Saam met Bella op die Bank.Friday, January 25, 2019
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment