The Nutcracker and the Four Realms het glansryke (opulente?) grafika, kostuumwerk en karakters, maar het geen hart nie. Die teikengehoor is onduidelik, die lyn net te eenvoudig, maar tog nie 'n slegte idee nie. Alles is perfek, dit werk egter net nie. Dalk is dit die swakker rolverdeling, dit voel net nie oortuigend nie. Saam met Bella op die Bank.Saturday, January 26, 2019
The Nutcracker and the Four Realms - 5/10
The Nutcracker and the Four Realms het glansryke (opulente?) grafika, kostuumwerk en karakters, maar het geen hart nie. Die teikengehoor is onduidelik, die lyn net te eenvoudig, maar tog nie 'n slegte idee nie. Alles is perfek, dit werk egter net nie. Dalk is dit die swakker rolverdeling, dit voel net nie oortuigend nie. Saam met Bella op die Bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment