Patrick Melrose het 'n briljante hoofrol vertolking, maar val net buite ons idee van ontspanning. Dit is amper soos
Sherlock sonder die Sherlock dele. Het die eerste episode deur geswoeg en uiteindelik moed opgegee. Saam met Bella op die bed by
Boulder's Beach Lodge.
No comments:
Post a Comment