
Kyk, visueel gewys is
Mad Max: Fury Road uitstekend. Dit stel egter teleur in terme van lyn en effek. Hierdie film lyk dan ook soos een of ander verbeeldingsvlug met 'n mengsel van elemente wat nie heeltemal pas nie. Dit is beslis in 'n ander trant as die oorspronklike
Mad Max reeks. Ek weet nie, van die elemente is selfs lagwekkend, veral die kitaarman... Op die vliegtuig terug van
Munich na Johannesburg.
No comments:
Post a Comment