
Genre gewys is
Sin City: A Dame to Kill For sekerlik een van die bestes. Die elemente werk net alles saam, die donker, monochrome beelde, aweregse humor, amper donker, sensuele silhoeëtte, Ek hou dan ook meer van hierdie een as die vorige
Sin City. Die vertel tegniek skakel van karakter na karakter wat die film meer dimensies gee. Puik vertolkings en rolverdeling. Het dit op die vliegtuig terug van
Munich na Johannesburg gekyk.
No comments:
Post a Comment