
Ek en Bella het hierdie trilogie heeltemal in die verkeerde volgorde gesien, eers
Turks and Caicos (2), toe
Salting the Battlefield (3), en toe
Page Eight (1). Ai. Dit sou dalk beter gekyk het in die korrekte volgorde. Desnieteenstaande heel verteerbare Briste spioenasie drama met redelike rolverdeling. Ek het die meeste van die tweede een gehou, wat dan ook die meer komplekse lyn het. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment