
Mens moet nogal sterk voel oor sosiale kommentaar, want
hierdie film val vreemd op die oog vanuit 'n vermaak perspektief. Ek sou nie dit as vermaak klassifiseer nie. Wat wel al meer vir my tragies raak is dat ons al minder van
Robin se materiaal gaan sien. Ons kyk juis stadig en snoep aan
The Crazy Ones. Die film is dan ook nogals tragies, met hier en daar komiese elemente. Kyk gerus, maar nie ligte materiaal nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment