Clouds of Sils Maria is redelik, maar dan een van daai flieks wat akteurs en kritici van hou, maar nie die kykers noodwendig nie. Die milieu en tempo red die fliek van 'n beter punt, want op die ou einde, behalwe vir die wolkkolom, is ek nie helemal seker wat die punt van die fliek is nie. Tjiekfliek op eie risiko. Saam met Bella in Midlands gekyk. Wednesday, January 20, 2016
Clouds of Sils Maria - 5/10
Clouds of Sils Maria is redelik, maar dan een van daai flieks wat akteurs en kritici van hou, maar nie die kykers noodwendig nie. Die milieu en tempo red die fliek van 'n beter punt, want op die ou einde, behalwe vir die wolkkolom, is ek nie helemal seker wat die punt van die fliek is nie. Tjiekfliek op eie risiko. Saam met Bella in Midlands gekyk.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment