Dickensian lyk nogals heel interessant, dit is vol vreemde, amper onaardse karakters, party met baie vreemde gedrag... Stephan Rea se vertolking is nogals noemenswaardig, en die milieu 'n anti-sprokies wereld, maar tot fyn detail uitgewerk. Die reeks beeld ook 'n naiwiteit uit wat die anti-sprokies tema teenwerk. 'n Alternatiewe reeks, so besluit eerder self. Saam met Bella op die bank. Wednesday, January 20, 2016
Dickensian, Seisoen 1 - 6/10
Dickensian lyk nogals heel interessant, dit is vol vreemde, amper onaardse karakters, party met baie vreemde gedrag... Stephan Rea se vertolking is nogals noemenswaardig, en die milieu 'n anti-sprokies wereld, maar tot fyn detail uitgewerk. Die reeks beeld ook 'n naiwiteit uit wat die anti-sprokies tema teenwerk. 'n Alternatiewe reeks, so besluit eerder self. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment