Star Wars: The Force Awakens is waarskynlik die beste nog in hierdie reeks. As groot
Trekkie moet ek ook erken dat die stukke beter as die laaste paar
Star Trek flieks was. Die humor werk baie goed, veral omdat die fliek homself nie ernstig opneem nie. Baie toeganklike ruimte fiksie. Interessant wou ons twee manne dit nie sien nie, so ek en Bella het dit gaan kyk
Capitol Cinema, Zambezi Mall!
No comments:
Post a Comment