The Martian is 'n besondere ruimtefliek. Dit het verby die gewone wetenskapfiksie trend beweeg om 'n perspektief vir verskillende tipe kykers te gee. Dit is die eerste fliek in hierdie genre wat Bella ten volle kon geniet en kyk het. Selfs Anrich en Franko het dit geniet. Ek moet se^ dit is dalk
Matt se beste nog. Hoogs aan te beveel vir lyn, humor, en vele ander aspekte. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment