Captain America: Civil War is nogals aan die lang kant, maar is heel kykbaar met 'n goeie mengsel van veg, lag en drama. Kyk gerus as jy van die
Marvel flieks hou. Ek het nogals die grappies tydens die Spiderman dele geniet. Saam met Anrich en Franko by
Zambezi Mall.
No comments:
Post a Comment