
Stadige, gevoelvolle vertelling van die
Kennedy sluipmoord. Mens ken die verhaal, maar
hierdie is nog steeds die moeite werd om te kyk. Hoe sterk dit feitelik korrek is, is sekerlik 'n ope vraag. Daar word steeds 'n paar feite/teoriee" aan die lig gebring wat ek nie van bewus was nie. Die vertolkings is gepas, die retro-milieu perfek. Saam met Bella in
Clarens op die bed-bank.
No comments:
Post a Comment