Just Visiting is 'n ouerige (2001) fliekie. Dit het 'n paar snaakse tonele, en dan ook sterk Amerikaanse toilet-humor. Kyk op 'n baie breinlose Vrydagaand met springmielies, en liefs nie pepperminte nie. Reno werk altyd goed in komedie. Saam met Bella en Anrich op die bank.Monday, April 4, 2016
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment