
Net al die mooi London maak
hierdie reeks al die moeite werd om te kyk. Die eerste episode begin stadig, maar eindig dan met 'n taamlike naelbyt slot wat dan oorstaan tot die volgende episode. 'n Alternatiewe reeks, Brits en voel heel luuks. Saam met Bella op die bank. Anrich het die eerste episode saamgekyk, maar nie sy koppie tee nie.
No comments:
Post a Comment