Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Lazer Team is beslis nie hoofstroom komedie of wetenskapfiksie nie, maar het heelwat snaakse tonele. Baie lig, perfekte Vrydagaand vermaak. Saam met Bella en Anrich op die Bank. Franko het stukke saam gekyk.
No comments:
Post a Comment