The Huntsman: Winter's War is beter as die
vorige een, maar ek moet se^ dat
Charlize al slegter en slegter vir my toneelspeel. Sy is eintlik net 'n irritasie in hierdie fliek. Saam met die familie op die bank, alhoewel Franko nie alles gekyk het nie.
No comments:
Post a Comment