Stranger Things begin nogals met 'n stywe spanningslyn. Ek geniet die vroee" tagtigers gevoel. Herinner sterk aan
E.T. Dit is net 8 episodes, so hulle sal redelik moet beweeg. Saam met Bella op die bank. Het teen seisoen 3 ophou kyk, voel net te veel dieselfde en nie die tyd werd nie.
No comments:
Post a Comment