
Ek en Bella is groot bokke vir 'n sappige periode drama, maar soos
APB, voldoen
Knightfall nie aan die basiese vereistes nie. Die premis is daar, maar die karakters lyk oppervlakkig en aansitterig. Die vertolkings is nie oortuigend nie... Kon nie eers deur die eerste episode kom nie..... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment