
Daar is min fliekies soos
Whisky Galore, 'n ligte, prettige kykie na 'n klein gemeenskappie wat eintlik maar onbewus is van al die groot gebeure rondom hulle. Die eilandjie lyk soos 'n stukkie hemel op aarde. Ek moet hier gaan bly. Die storie is eenvoudig, die karakters - en akteurs - onpretensieus. Beslis die kyk werd. Saam met Ma Elsa en Anrich en Bella op die bank. O, en wanneer is dit Whiskey of Whisky? Die Skotte drink
whisky en die Iere
whiskey, sowel as die Amerikaners.
No comments:
Post a Comment