The Man with the Iron Heart is rondom dieselfde gebeurtenis as
Anthropoid, behalwe dat dit eerder aan die begin van die fliek meer van
Reinhard Heydrich vertel as die tweeman span wat uiteindelik suksesvol was in hul sluipmoord aanval op hom. Net soos Anthropoid, is hierdie weergawe ontstellend grim, veral om Hitler se vergeldings aksies - die slagting van
Lidice word telkemale in flitse herhaal. Dit bly 'n goeie fliek, mens leer tog iets van die Geskiedenis. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment