The Dark Tower speel goed teen sleg af, maar as 'n innerlike oorlog, as 'n alternatiewe werklikheid metafoor. Dit kyk nie sleg nie, maar die fliekie is gou vergete. Redelike rolverdeling en vertolkings. Saam met die familie op die bank.Sunday, December 10, 2017
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment