The Greatest Showman is dalk so bietjie oordrewe vergeleke moet hoe die sirkus werklik gelyk het, maar is beslis kleur en luisterryke vermaak. Die rolverdeling werk baie goed, al is dit nie altyd hul eie stemme nie (
Mev Lind bv.). Nie my gunsteling operette (musiekfilm of
musical) nie, maar glad nie sleg nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment