Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
The Man Who Invented Christmas is liplekker, taalryke, goedvoel ontspanning. Uitstekende rolverdeling, periode milieu en kostuumwerk. Hierdie is 'n juweeltjie en beslis die moeite werd. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment