What Planet Are You From? is 'n 2000 fliekie wat sy ouderdom baie goed dra. Neig na bar, maar eintlik heel snaaks. Die oppervlakkige dialoog, tong-in-die-kies vertolkings red die fliekie. Saam met Bella op die bank.Tuesday, March 20, 2018
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment