Tomb Raider kyk nogals punt-op-die-sitplek, vinnige aksie. Daar is een donkerder toneel, maar die res is stapel aksie en ontsnapping. Lekker Vrydag of Saterdagaand springmielie materiaal. Saam met die familie by Zambezi mall, vir die vakansiedag. Saturday, March 24, 2018
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment