Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Johnny English Strikes Again is nie so snaaks en oortuigend as die vorige een nie. Dit is steeds vol grappe en alles, maar mens kry die gevoel Mnr Atkinson hou so bietjie terug, of wil dalk die rol verander.... In elk geval 'n lekker teater uitstappie saam met die familie na Capitol Cinemas.
No comments:
Post a Comment