Little Italy is baie lig, cliche-voorspelbaar, maar tog nie te sleg of onkykbaar nie. Tipiese tjiekfliek-stapel. Saam met Bella op die bank, 'n kou lui, Saterdagmiddag.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment