Norsemen is waarskynlik nie 'n slegte parodie op iets soos
Vikings nie, maar soos The
Orville, voel dit nie die moeite werd vir die tydsinvestering nie. Ons het nie eers die eerste episode klaar gekyk nie, dit voel net te lig in die broek. Saam met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment