Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Vanity Fair lyk in teorie na 'n sterk opsie, maar verval in net te veel oppervlakkigheid. Dit is seker dan in lyn met die titel, maar self oppervlakkigheid kan diep wees. Nee wat, nie die tyd en moeite werd nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment