Free Solo fokus heeltemal te veel op die nie-tegniese oploop na die groot klim. Wanneer die groot klim wel gebeur, is mens verbysterd deur die skaal van Die Muur, die klimmer, en die aanpak van so iets. Daar is verskeie oomblikke wat jy self voel hoe jy aftuimel en amper dronk in die kop voel. Het dit alleen in Muizenberg, Surfer's Corner, Nr 122, op die skootrekenaar gekyk, en met die snel knoppie (behalwe vir die klim).
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment