The Witcher begin met 'n redelike onoortuigende openingstoneel en karakters wat mens dalk nie nog nie tyd in wil bele^ nie. Die reeksie geniet dan ook 'n gewldige advertensieveldtog (vir Suid Afrika), en dit lyk regtig of hulle wil he^ mens moet dink dit is goed. Sal nog een episode kyk. Saam met Bella en Anrich op die Bank. Monday, January 13, 2020
The Witcher, Seisoen 1 - 6/10
The Witcher begin met 'n redelike onoortuigende openingstoneel en karakters wat mens dalk nie nog nie tyd in wil bele^ nie. Die reeksie geniet dan ook 'n gewldige advertensieveldtog (vir Suid Afrika), en dit lyk regtig of hulle wil he^ mens moet dink dit is goed. Sal nog een episode kyk. Saam met Bella en Anrich op die Bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment