Die film Hustlers self is soos Amerikaanse eksotiese dansery, dit is oppervlakkig, raserig, oordrewe, en glad nie eroties nie. Dit kyk darem redelik, maar dit het 'n paar keer gevoel of ek eerder nou iets anders gaan kyk. Wat die aandag hou is die gierigheid van mense. sekerlik die wortel van die dood sondes. Saam met Bella op die Bank.
Tuesday, January 14, 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment