The Soloist bewys mens kan verby die oppervlak kyk, jou eie ongemak opsy skuif en 'n verskil maak. Hierdie is perfekte Sondagaand materiaal as jy niksseggend en onbelangrik voel, Mooi musiek in 'n onwaarskynlike milieu. Saam met Bella op die Bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment