Soos meeste oorlogflieks, bevestig 1917 net weereens die sinnelose, wrede geweld en magteloosheid daarvan. Hierdie is 'n werklike, realistiese, onstellende, grim, maar akkurate weerspieeling, en beslis 'n moet as jy van geskiedkundige of oorlog films hou. Saam met Bella op die Bank.Friday, March 20, 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment