Judy & Punch het sulke ontstellende poppies wat nogal aan ou
Chuckie herinner. Die film het 'n fantasie gevoel, maar beslis nie romanties of sprokie nie. Moeilik om te klassifiseer of te resenseer. Nie vir alle smake bedoel nie, maar steeds 'n opsie vir 'n Vrydag of Saterdagaand. Dalk 'n connoisseur fantasie? Saam met Bella by
Marakele.
No comments:
Post a Comment