
Na al die jare, nadat mens die verhaal op skool geleer het, en selfs lateraan gedink het Racheltjie het eintlik met haar minnaar weggeloop, kom
hierdie interpretasie aan die lig wat soveel meer sin maak. Professioneel vervaardig, gepaste vertolkings, gepaste kostuums en 'n raak milieu met 'n sterk spanningslyn maak hierdie trotse kunskring materiaal. Saam met Bella in die Neelsie se Pulp Cinema by die
Woordfees.
No comments:
Post a Comment