
Vat
Tjuras4Lyf met 'n knippie sout, maar dan besef mens ook die eerlikheid van hiedie kort film (27 minute). Alhoewel amateuragtig vervaardig, met amateur vertolkings en alledaagse, amateur stelinkleding maak hiedie geensins swak materiaal nie. Dalk nie stylvol en preuts nie, maar beslis met 'n sterk boodskap. Wat mens nogals laat lag (ongemaklik giggel?) ook. Die
WNNR verskyn dan ook baie onverwags in die film, wat mens laat wonder oor die waarskynlik dat so iets gebeur as daar net 4 of 5 mense in die teater sit, waarvan
moi by die WNNR werk.... Saam met Bella in
Neelsie se
Pulp Cinema - wat 'n retro ervaring! - as deel van ons
dirty weekend by die Stellenbosch Woordfees.
No comments:
Post a Comment